All books in Afrikaans

Leviticus 23

Afrikaans · verse 18

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 23

Afrikaans · verse 18

J ulle moet ook by die brood sewe jaaroud lammers sonder gebrek en een jong bul en twee ramme bring. Hulle moet 'n brandoffer aan die HERE wees saam met die spysoffer en die drankoffers wat daarby behoort as vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.