All books in Afrikaans

Leviticus 23

Afrikaans · verse 21

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 23

Afrikaans · verse 21

E n julle moet op daardie selfde dag uitroep: 'n heilige vierdag moet dit vir julle wees; géén beroepswerk mag julle doen nie. Dit is 'n ewige insetting in al julle woonplekke vir julle geslagte.