All books in Afrikaans

Leviticus 23

Afrikaans · verse 8

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 23

Afrikaans · verse 8

M aar julle moet sewe dae lank aan die HERE 'n vuuroffer bring. Op die sewende dag moet daar 'n heilige vierdag wees; géén beroepswerk mag julle doen nie.