TSK

TSK · Luke 13:12

Treasury of Scripture Knowledge references in Afrikaans.

Terug na leesstuk

Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.

Joel 3:10 TSK

Smee van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese; laat die swakke sê: Ek is 'n held.

Luke 6:8 TSK

Maar Hy het hulle gedagtes geken en vir die man met die verdorde hand gesê: Staan op hier in hul midde. En hy het opgestaan.