All books in Afrikaans

Mark 10

Afrikaans · verse 1

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 10

Afrikaans · verse 1

E n Hy het opgestaan en daarvandaan deur die oorkant van die Jordaan na die gebied van Judéa gegaan; en weer het 'n skare by Hom vergader; en soos Hy gewoond was, het Hy hulle weer geleer.