All books in Afrikaans

Mark 11

Afrikaans · verse 18

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 11

Afrikaans · verse 18

E n die skrifgeleerdes en die owerpriesters het dit gehoor en gesoek hoe hulle Hom kon ombring; want hulle was bang vir Hom, omdat die hele skare verslae was oor sy leer.