All books in Afrikaans

Mark 13

Afrikaans · verse 8

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 8

W ant die een nasie sal teen die ander opstaan, en die een koninkryk teen die ander; en daar sal aardbewings wees op verskillende plekke, en daar sal hongersnode wees en beroeringe. Hierdie dinge is 'n begin van die smarte.