All books in Afrikaans

Mark 15

Afrikaans · verse 1

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 15

Afrikaans · verse 1

E n dadelik, vroeg in die môre, het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad 'n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulle Hom weggelei en aan Pilatus oorgelewer.