All books in Afrikaans

Mark 6

Afrikaans · verse 11

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 11

E n almal wat julle nie ontvang of na julle luister nie, gaan daarvandaan weg en skud die stof onder julle voete af tot 'n getuienis teen hulle. Voorwaar Ek sê vir julle, dit sal vir Sodom of Gomorra verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir daardie stad.