All books in Afrikaans

Mark 6

Afrikaans · verse 17

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 17

W ant Herodes self het gestuur en Johannes gevange geneem en hom in die gevangenis geboei, vanweë Heródias, die vrou van Filippus, sy broer, omdat hy met haar getrou het.