All books in Afrikaans

Mark 6

Afrikaans · verse 48

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 48

E n Hy het gesien dat hulle swaar kry met roei, want die wind was teen hulle. En omtrent die vierde nagwaak het Hy na hulle gekom, al wandelende op die see. En Hy wou by hulle verbygaan.