All books in Afrikaans

Mark 7

Afrikaans · verse 24

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 7

Afrikaans · verse 24

E n Hy het opgestaan en daarvandaan na die gebied van Tirus en Sidon vertrek. En toe Hy in die huis gegaan het, wou Hy nie dat iemand dit sou weet nie; maar Hy kon nie verborge bly nie.