All books in Afrikaans

Mark 9

Afrikaans · verse 1

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 1

E n Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie.