All books in Afrikaans

Matthew 18

Afrikaans · verse 9

28 hoofstukke

Afrikaans / Matthew / hoofstuk 18

Afrikaans · verse 9

E n as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit en werp dit weg van jou af. Dit is vir jou beter om met een oog in die lewe in te gaan, as om twee oë te hê en in die helse vuur gewerp te word.