All books in Afrikaans

Matthew 21

Afrikaans · verse 25

28 hoofstukke

Afrikaans / Matthew / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 25

D ie doop van Johannes, waar was dit vandaan, uit die hemel of uit mense? En hulle het by hulleself geredeneer en gesê: As ons sê: Uit die hemel--dan sal Hy ons vra: Waarom het julle hom dan nie geglo nie?