All books in Afrikaans

Matthew 21

Afrikaans · verse 32

28 hoofstukke

Afrikaans / Matthew / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 32

W ant Johannes het na julle gekom in die weg van geregtigheid, en julle het hom nie geglo nie; maar die tollenaars en die hoere het hom geglo. En julle het dit gesien en tog nie later berou gekry om hom te glo nie.