All books in Afrikaans

Matthew 21

Afrikaans · verse 42

28 hoofstukke

Afrikaans / Matthew / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 42

J esus sê vir hulle: Het julle nooit in die Skrifte gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword. Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons oë?