All books in Afrikaans

Numbers 21

Afrikaans · verse 33

36 hoofstukke

Afrikaans / Numbers / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 33

T oe het hulle gedraai en in die rigting van Basan opgetrek. En Og, die koning van Basan, hy en al sy manskappe het hulle tegemoetgetrek na Edréï om te veg.