All books in Afrikaans

Numbers 21

Afrikaans · verse 5

36 hoofstukke

Afrikaans / Numbers / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 5

E n die volk het teen God en teen Moses gespreek: Waarom het U ons uit Egipte laat optrek om in die woestyn te sterwe? Want daar is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellendige kos.