All books in Afrikaans

Numbers 31

Afrikaans · verse 12

36 hoofstukke

Afrikaans / Numbers / hoofstuk 31

Afrikaans · verse 12

D aarna het hulle die gevangenes en die buit en die roof na Moses en die priester Eleásar en na die vergadering van die kinders van Israel gebring in die laer, in die vlaktes van Moab wat by die Jordaan van Jérigo is.