All books in Afrikaans

Numbers 9

Afrikaans · verse 13

36 hoofstukke

Afrikaans / Numbers / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 13

M aar die man wat rein is en nie op reis is nie en nalaat om die pasga te hou, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word; want hy het die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd gebring nie. Dié man moet sy sonde dra.