All books in Afrikaans

Proverbs 27

Afrikaans · verse 10

31 hoofstukke

Afrikaans / Proverbs / hoofstuk 27

Afrikaans · verse 10

M oenie jou vriend en die vriend van jou vader verlaat nie, en kom nie in die huis van jou broer op die dag van jou teëspoed nie. 'n Buurman wat naby is, is beter as 'n broer wat ver is.