All books in Afrikaans

Zephaniah 3

Afrikaans · verse 11

3 hoofstukke

Afrikaans / Zephaniah / hoofstuk 3

Afrikaans · verse 11

O p dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.