كل أسفار Afrikaans

1 Chronicles 21

Afrikaans · الآية 15

29 أصحاحات

Afrikaans / 1 Chronicles / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 15

E n God het 'n engel na Jerusalem gestuur om dit te verwoes; en terwyl hy dit verwoes, het die HERE dit gesien, en dit het Hom berou oor die onheil, en Hy het aan die engel wat die verwoesting moes aanrig, gesê: Genoeg, trek nou jou hand terug! En die engel van die HERE het by die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, gestaan.