كل أسفار Afrikaans

2 Chronicles 21

Afrikaans · الآية 7

36 أصحاحات

Afrikaans / 2 Chronicles / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 7

M aar die HERE wou die huis van Dawid nie vernietig nie ter wille van die verbond wat Hy met Dawid gesluit het, en volgens sy belofte om vir hom en sy seuns altyd 'n lamp te gee.