كل أسفار Afrikaans

Daniel 2

Afrikaans · الآية 10

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 2

Afrikaans · الآية 10

D ie Chaldeërs het voor die koning geantwoord en gesê: Daar is geen mens op die aardbodem wat die koning se saak sou kan te kenne gee nie; daarom het dan ook geen koning, groot of magtig, ooit so iets van enige geleerde of besweerder of Chaldeër verlang nie.