كل أسفار Afrikaans

Daniel 3

Afrikaans · الآية 2

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 3

Afrikaans · الآية 2

D aarna het koning Nebukadnésar die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs, die raadsmanne, die skatmeesters, die regters, die hoofamptenare en al die bestuurders van die provinsies laat versamel, dat hulle moes kom na die inwyding van die beeld wat koning Nebukadnésar opgerig het.