كل أسفار Afrikaans

Daniel 4

Afrikaans · الآية 19

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 4

Afrikaans · الآية 19

T oe het Daniël, wie se naam Béltsasar was, 'n oomblik verstom gestaan en sy gedagtes het hom verskrik. Die koning het daarop gespreek en gesê: Béltsasar, laat die droom en die uitlegging jou nie verskrik nie. Béltsasar het geantwoord en gesê: My heer, mag die droom u haters en sy uitlegging u teëstanders oorkom.