كل أسفار Afrikaans

Daniel 6

Afrikaans · الآية 13

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 6

Afrikaans · الآية 13

H ulle het toe nader gekom en voor die koning oor die koninklike verbod gespreek: Het u nie 'n verbod geskrywe dat elkeen wat gedurende dertig dae 'n versoek doen aan enige god of mens behalwe aan u, o koning, in die leeukuil gegooi moet word nie? Die koning het geantwoord en gesê: Die saak staan vas volgens onherroeplike wet van Meders en Perse.