كل أسفار Afrikaans

Daniel 7

Afrikaans · الآية 28

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 7

Afrikaans · الآية 28

H ier is die einde van die saak. Wat my, Daniël, betref, my gedagtes het my baie verskrik en my gelaatskleur het verander aan my, maar die saak het ek in my hart bewaar.