كل أسفار Afrikaans

Exodus 39

Afrikaans · الآية 1

40 أصحاحات

Afrikaans / Exodus / الأصحاح 39

Afrikaans · الآية 1

H ulle het ook kunstige klere van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe gemaak om in die heiligdom te dien. Ook het hulle die heilige klere vir Aäron gemaak soos die HERE Moses beveel het.