كل أسفار Afrikaans

Genesis 21

Afrikaans · الآية 17

50 أصحاحات

Afrikaans / Genesis / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 17

T oe hoor God die stem van die seun, en die Engel van God het na Hagar geroep uit die hemel en haar gevra: Wat is dit met jou, Hagar? Wees nie bevrees nie, want God het na die stem van die seun geluister op die plek waar hy is.