TSK

TSK · Isaiah 7:10

مراجع Treasury of Scripture Knowledge في Afrikaans.

العودة إلى المقطع

Waar wil julle nog geslaan word, dat julle voortgaan met af te wyk? Die hele hoof is siek, en die hele hart is krank.

Verder het die HERE nog met my gespreek en gesê:

En nou gaan hulle voort om te sondig en het vir hulle 'n gegote beeld van hulle silwer gemaak, afgode volgens hulle insig, geheel en al smidswerk; van hulle word gesê: Die mense wat offer, vereer kalwers met kusse!