كل أسفار Afrikaans

John 18

Afrikaans · الآية 36

21 أصحاحات

Afrikaans / John / الأصحاح 18

Afrikaans · الآية 36

J esus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.