كل أسفار Afrikaans

John 19

Afrikaans · الآية 12

21 أصحاحات

Afrikaans / John / الأصحاح 19

Afrikaans · الآية 12

H ierop het Pilatus probeer om Hom los te laat, maar die Jode het geskreeu en gesê: As u Hom loslaat, is u nie die keiser se vriend nie. Elkeen wat homself koning maak, kom in verset teen die keiser.