كل أسفار Afrikaans

John 21

Afrikaans · الآية 15

21 أصحاحات

Afrikaans / John / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 15

T oe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei.