كل أسفار Afrikaans

John 4

Afrikaans · الآية 46

21 أصحاحات

Afrikaans / John / الأصحاح 4

Afrikaans · الآية 46

J esus het dan weer gekom te Kana in Galiléa, waar Hy die water wyn gemaak het. En daar was 'n sekere koninklike beampte wie se seun in Kapérnaüm siek was.