كل أسفار Afrikaans

John 8

Afrikaans · الآية 52

21 أصحاحات

Afrikaans / John / الأصحاح 8

Afrikaans · الآية 52

T oe sê die Jode vir Hom: Nou weet ons dat U van die duiwel besete is. Abraham het gesterwe en die profete, en U sê: As iemand my woord bewaar, sal hy die dood in der ewigheid nie smaak nie.