كل أسفار Afrikaans

Jonah 4

Afrikaans · الآية 2

4 أصحاحات

Afrikaans / Jonah / الأصحاح 4

Afrikaans · الآية 2

T oe bid hy tot die HERE en sê: Ag, HERE, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil.