كل أسفار Afrikaans

Mark 7

Afrikaans · الآية 15

16 أصحاحات

Afrikaans / Mark / الأصحاح 7

Afrikaans · الآية 15

D aar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, dít is die dinge wat die mens onrein maak.