كل أسفار Afrikaans

Numbers 13

Afrikaans · الآية 32

36 أصحاحات

Afrikaans / Numbers / الأصحاح 13

Afrikaans · الآية 32

S o het hulle dan slegte gerugte onder die kinders van Israel versprei oor die land wat hulle verken het, deur te sê: Die land wat ons deurgetrek het om dit te verken, is 'n land wat sy inwoners verteer; en al die mense wat ons daarin gesien het, is groot manne.