كل أسفار Afrikaans

Numbers 21

Afrikaans · الآية 26

36 أصحاحات

Afrikaans / Numbers / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 26

W ant Hesbon was die stad van Sihon, die koning van die Amoriete; hy het naamlik oorlog gevoer teen die vorige koning van die Moabiete en het dié se hele land tot by die Arnon uit sy hand geruk.