Romans 16:21
TSK
Timótheüs, my medewerker, groet julle, en Lúcius en Jason en Sosípater, my stamgenote.
TSK
مراجع Treasury of Scripture Knowledge في Afrikaans.
Timótheüs, my medewerker, groet julle, en Lúcius en Jason en Sosípater, my stamgenote.
en al die broeders wat by my is--aan die gemeentes van Galásië:
Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus:
Aristárchus, my medegevangene, groet julle; en Markus, die neef van Bárnabas, oor wie julle bevele ontvang het--as hy by julle kom, ontvang hom--