كل أسفار Afrikaans

Proverbs 30

Afrikaans · الآية 4

31 أصحاحات

Afrikaans / Proverbs / الأصحاح 30

Afrikaans · الآية 4

W ie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in 'n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun--as jy dit weet?