All books in Afrikaans

Mark 4

Afrikaans · verse 38

16 chapters

Afrikaans / Mark / Chapter 4

Afrikaans · verse 38

M aar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?