All books in Afrikaans

2 Chronicles 5

Afrikaans · verse 2

36 hoofstukke

Afrikaans / 2 Chronicles / hoofstuk 5

Afrikaans · verse 2

E n Salomo het die oudstes van Israel en al die stamhoofde, die familie-owerstes van die kinders van Israel, in Jerusalem bymekaar laat kom om die verbondsark van die HERE uit die stad van Dawid, dit is Sion, opwaarts te bring.