All books in Afrikaans

2 Samuel 13

Afrikaans · verse 4

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 4

E n dié vra hom: Waarom lyk jy môre vir môre so bedruk, seun van die koning? Sal jy my dit nie te kenne gee nie? Toe sê Amnon vir hom: Ek is verlief op Tamar, die suster van my broer Absalom.