All books in Afrikaans

2 Samuel 13

Afrikaans · verse 5

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 5

T oe sê Jónadab vir hom: Gaan lê op jou bed en hou jou siek. As jou vader dan kom om jou te sien, moet jy vir hom sê: Laat my suster Tamar tog kom en my iets gee om te eet en die ete voor my oë klaarmaak, dat ek dit kan sien en uit haar hand eet.