All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 10

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 10

E n Rispa, die dogter van Aja, het 'n sak geneem en dit vir haar oopgespan op die rots, van die begin van die oes af totdat daar water uit die hemel op hulle gegiet het, en sy het die voëls van die hemel oordag nie toegelaat om op hulle te gaan sit nie, en ook nie die diere van die veld in die nag nie.