All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 9

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 9

e n hy het hulle oorgegee in die hand van die Gibeoniete, wat hulle opgehang het op die berg voor die aangesig van die HERE, sodat al sewe tesame omgekom het; en hulle is gedood in die eerste dae van die oes, in die begin van die gars-oes.